Hoërskool Hangklip
Hangklip High School athletes excel
Hangklip High School athletes will be representing the school and district at the SASA Eastern Cape Athletics Championships taking place in Port Elizabeth from ...Hoërskool Hangklip 2026 Hostel Leaders announced
Hoërskool Hangklip wish you all the best as you take on this important responsibility and lead by example in our hostel community. Hostel Leadership ...VRL prestasie vir Hoërskool Hangklip
Hoërskool Hangklip is trots op Onele Manxiwa wat gekies is as een van slegs vier verteenwoordigers uit ons distrik om op die VRL-komitee op ...Opwindende Nuus vir Hoërskool Hangklip Muurbalspan
Hoërskool Hangklip se muurbal-Klippies is baie opgewonde om die muurbalbaan in hul splinternuwe hemde te betree! Baie Dankie aan Van Der Berg Brokers en ...Hoërskool Hangklip-atlete skitter by Supersport Baan- en Veldbyeenkoms
Die talentvolle Hoërskool Hangklip-atlete het hul vaardighede ten toon gestel by die Supersport Baan- en Veldbyeenkoms en uitmuntende prestasies behaal! Uitslae: Gemma Pautz – ...Mnr en Mej Hoërskool Hangklip 2025
Baie geluk aan Ndalo Ntose en Afika Paul, ons nuwe Mnr. en Mej. Hoërskool Hangklip! Hierdie twee skoonhede was gekroon tydens ‘n spoggeleentheid, waar ...Hoërskool Hangklip Matriekklas van 2024
Baie geluk aan die Hoërskool Hangklip Matriekklas van 2024! 97,5 % Slaagsyfer 58,9% Vakonderskeiding 2-leerders slaag met 80%+ gemiddeld 1-leerder slaag met 5 A-simbole ...Hoërskool Hangklip Prysuitdeling wenners
Hoërskool Hangklip Prysuitdeling wenners: Dux Leerder Phillip Lombard Vakprys & Volkskas-Beker: Besigheidstudies Vakprys & Venter-Beker: Rekeningkunde Vakprys & Hoffie Bakkes-Beker: Afrikaans Huistaal Vakprys & ...Hangklip High School Top Matrics 2023
Celebrating the success of Hangklip High School on their NCS results!With an impressive 95.9% pass rate,congratulations to all and best wishes for a bright ...









