Uitstekende uitslae vir Bethlehem Voortrekker in Tegniese Kompetisie
ADVERTISEMENT
Die Provinsiale Tegniese Kompetisie vir graad 10 en 11 leerders het vanaf 28 tot 31 Augustus in Bloemfontein plaasgevind. Bethlehem Voortrekker leerdersTertius de Jager (Gr.10) en Danie van den Heever (Gr.10) het deelgeneem aan Motorkunde en Franco Boshoff (Gr.10) aan Houtwerking. Larissa Visagie (Gr.10) het eerste plek behaal in die Ingenieursgrafika en Ontwerp afdeling. Baie geluk Trekkers, ons is trots op julle!
![]()










