Die Hoërskool Wonderboom Fietsryliga 4 Uitslae
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Wonderboom Fietsryliga 4 Uitslae by Boys High, Saterdag, 26 Augustus. Beste prestasies.
Dogters:
- Elan van Zyl 8ste
- Anneke Du Toit 17de
- Zante V Nieuwenhuizen 18de
Seuns:
- Nathan Edwards 17de
- Jason Nieuwoudt 39ste
Die drie dogters en drie seuns wat die beste gevaar het in hul tydtoetse kry elkeen ‘n koffiebeker en ‘n paar gesogte kouse. (Nathan Edwards Graad 12 skryf eksamen)










