Ligbron Akademie vir Tegnologie Landsdiens woon die provinsiale kamp by
ADVERTISEMENT
18 Ligbron Akademie vir Tegnologie leerders het die provinsiale kamp by The Mighty Apies River Venue bygewoon waarna drie Liggies gekies is om die provinsie by die nasionale kamp te verteenwoordig. Baie geluk aan: Theo Guelpa, Abi Scullard en Usembhle Tugwane. Janco Pieters is as reserwe aangewys.









