Laerskool Brentwoodpark steek die Kampioen van Kampioene titel in die sak
ADVERTISEMENT
Laerskool Brentwoodpark het weereens geskiedenis gemaak deur die Kampioen van Kampioene-titel in die sak te steek. Ons sê ’n besonderse dankie en baie geluk aan die afrigters:
- Juf. Mione Booysen
- Me. Adele Swanevelde, en hulle spelers.










