Laer Volkskool atlete verwerf hul erekleure
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders van Laer Volkskool wat erekleure en half erekleure vir atletiek ontvang het!
Erekleure:
- Janike van Zyl
- Burger Slabbert
Albei hierdie atlete het aan die SA Atletiekbyeenkoms deelgeneem.
Half erekleure:
- Elmaré Naudé
- Annabelle Kruger
Albei hierdie leerders het aan die Provinsiale Atletiekbyeenkoms deelgeneem.
Ons is trots op julle puik prestasies!










