Laerskool Hennopspark atlete skitter by die Gauteng Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
𝗞𝗔𝗔𝗟𝗩𝗢𝗘𝗧𝗔𝗧𝗟𝗘𝗧𝗘 𝗦𝗞𝗜𝗧𝗧𝗘𝗥 𝗕𝗬 𝗚𝗔𝗨𝗧𝗘𝗡𝗚 𝗞𝗔𝗠𝗣𝗜𝗢𝗘𝗡𝗦𝗞𝗔𝗣𝗣𝗘 𝗘𝗡 𝗢𝗣 𝗣𝗔𝗗 𝗡𝗔 𝗦𝗔’𝗦. Laerskool Hennopspark is ongelooflik trots op ons Kaalvoetatlete wat tydens die afgelope naweek se Gauteng Atletiek Kampioenskappe ’n indrukwekkende totaal van 9 medaljes ingepalm het.
𝗚𝗼𝘂𝗱 (4):
- Anika Botha (o/13) – 1500m
- Annika de Bruyn (o/13) – Diskus
- Josua van Staden (o/11) – Aflos en 70m hekkies
𝗦𝗶𝗹𝘄𝗲𝗿 (2):
- Xander Duarte (o/12) – Diskus en Gewigstoot
𝗕𝗿𝗼𝗻𝘀 (3):
- Josua van Staden (o/11) – 100m
- Warno de Klerk (o/11) – Gewigstoot
- Stephan Smit (o/13) – Verspring
Baie sterkte aan ons 6 atlete wat op 20 en 21 Maart aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe by Groenpunt Stadion in Kaapstad gaan deelneem.
Ons is reeds ongelooflik trots op elke atleet en wens julle alle sterkte toe vir die SA’s!










