Hoërskool Swellendam Kwagga Top 10 Atletiek uitblinkers
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan al die Hoërskool Swellendam atlete wat saterdag, 18 Oktober aan die Kwagga Atletiekbyeenkoms op Oudtshoorn deelgeneem het. 52 Skole het die byeenkoms bygewoon en swellies kon die 5de plek in die kleinskole afdeling behaal. Medalje wenners:
Silwer: David Kapp (Spiesgooi 0.14)
Brons: Zané Kotze (Verspring 0.14)










