Laerskool Phalaborwa (Groenskool) leerders ingesluit in Provinsiale spanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Laerskool Phalaborwa (Groenskool) leerders wat ingesluit is in onderskeie Provinsiale spanne.
Netbal
Mieke La Grange o.12
Rugby
Lleyton Lira o.12
Jaco Oberholzer o.12
Nkateko Mngoni o.13
Delarey v/d Linde o.13
Logan Meintjes o.13










