Laerskool Goudkop is baie trots op hul sport en kuluur presteerders
ADVERTISEMENT
Laerskool Goudkop is baie trots op hul sport en kultuur presteerders. Nathan Cripps en Ethan Gibbons is verkies tot die o.12B Luiperdspan! Baie geluk julle twee. Goudkop is baie trots op julle!
![]()
Redenaars: Carmi Lemmer behaal ‘n 2de plek in haar ouderdomsgroep en Adriaan de Beer ‘n 3de plek gedurende die Super 8 Redenaarskompetisie. Die skool behaal ‘n algehele 5de plek. Ons is baie trots op elke spreker. Julle het jul goed van jul taak gekwyt.
![]()
Boogskiet: Die boogskiet vaar baie goed. Juan Bezuidenhout en Juvan v.d Berg Ons is baie trots op julle.
Rugby: o.9B Wenners van hul vriendskaplike wedstryde
Rugby o.9A : Liga Naaswenners
Rugby o.11B : Liga wenners
Rugby o.11A Liga wenners
Rugby o.13 B : Liga wenners
Rugby o.13A : Liga naaswenners.
Redenaars – Dring deur na ATKV Rondte 2: Miane Randall, Carolize Engelbrecht, Danike Lemmer, Reuben Van Schalkwyk en Adriaan de Beer.
Kosh o.13 Rugbyspan: Jayden Cordier, Jayden van Deventer, Juan Booysen,Jozua Phillips, Ethan Botes, Dean Emdin en Brayden Carter (afwesig) is gekies vir die o.13 KOSH rugbyspan.
Kosh o.11 Rugbyspan: Diandré vd Westhuizen, Ruan Pelser, Phillip Butler, Keagan Flanigan, Caleb Botha en Anru van Deventer is gekies vir die o/11 KOSH rugbyspan.
KOSH o.12 Rugbyspan Erich Olivier, Joël van Zyl, Theuns Brits, Aiden Engelbrecht, Miguel Nieuwoudt, Gideon van Biljon en Marnus Botha is gekies vir die o.12 KOSH rugbyspan.










