Laerskool Nelspruit uitblinkers
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan hierdie Laerskool Nelspruit seuns wat gekies is vir die onderskeidelike Mpumalanga Rugbyspanne vir 2022.
- 0.13A Pumas Cravenweek: Aldo van Jaarsveld
- 0.13B Pumas: Sebastian Rheeders
- 0.12A Pumas: Jamie Doncaster,Naude Breytenbach, Handru van der Merwe
- 0.12B Pumas: Jacques Winterbach
![]()
Mpumalanga Hokkie 2022 Die hokkiespanne vir 2022 is gefinaliseer.
Streekspan
- Julian Middel – 0.12 Seuns
- Milla Schultz – 0.12 Dogters
- JT Venter – 0.13 Seuns
- Waldo Moolman – 0.13 Seuns
- Jochua Taljaard – 0.13 Seuns
- Johnè Fourie – 0.13 Dogters
- Micah Meyer – 0.13 Dogters
Mpumalanga span
- Christiaan Tryhou – 0.12 Seuns
- Dian Venter – 0.12 Seuns
- Ruan Oosthuizen – 0.13 Seuns
![]()










