Laerskool Worcester-Oos atletiek
ADVERTISEMENT
Laerskool Worcester-Oos atleet Josua du Plessis is in die Boland atletiekspan opgeneem. Hulle het die afgelope naweek die Bolandspan verteenwoordig by die Wes-Kaapse Kampioenskappe. Josua het hier ‘n 5de plek met spiesgooi behaal. Josua. Ons is baie trots op jou prestasie!
![]()










