Hoërskool Rob Ferreira atlete presteer aan die SA’s
ADVERTISEMENT
Hoërskool Rob Ferreira atlete kry 14 medaljes in totaal:
- Goud x 1
- Silwer x 6
- Brons x 7
Ntobeko Nkosi x 2 brons medaljes
Lesego Mashego x 2 silwer en 1 brons medaljes
Kgotso Machete x 2 silwer medaljes
Siyanda Mashaba x 1 brons medalje
Wezile Madonsela x 1 goud, 1silwer en 1 brons medalje
Mthokozisi x 1 silwer en 2xbrons medaljes










