Laerskool Gericke tennisspelers is opgeneem in die Wes-Kaap Kavaliers span
ADVERTISEMENT
Baie geluk aanons tennis sterre van Laerskool Gericke Christiaan du Toit (o.11), Nina du Toit (o.12) en Johan Morkel (o.12) wat in die Kavaliers tennisspan(Boland)opgeneem is, wat 1-2 Maart aan die 2024 Synergy Cup deelgeneem het.










