Laerskool Park se senior atlete presteer tydens die Eden byeenkoms
ADVERTISEMENT
Laerskool Park se senior atlete presteer tydens die Eden byeenkoms en is gekies om by die WES-KAAP byeenkoms deel te neem op 7 Maart in Stellenbosch.
Miané Schutte:
- Eerste plek – Diskus (rekord)
- Eerste plek – 75mH (rekord)
- Eerste plek – Gewigstoot
Mia Rossouw:
- Tweede plek – Hoogspring
Mia Brönn
- Tweede plek – 800m
Jesse Damons:
- Derde plek – 200mH
Daniël Pienaar:
- Derde plek – Spiesgooi
Aaron Baron:
- Derde plek – 100m
Derich Wessels:
- Tweede plek – Gewigstoot
Johan Swanepoel:
- Derde plek – Gewigstoot
Elrie Britz:
- Derde plek – Verspring
Junior atleet
- Markus Killian, ‘n o.9 atleet het ook pragtig presteer en ‘n derde plek in Hoogspring behaal.










