‘n Goue medalje vir Laerskool Hartenbos se SA-atleet
ADVERTISEMENT
Laerskool Hartenbos se SA-atleet, Maria Wolfaardt, wys trots haar goue medalje. Sy het die afgelope naweek ‘n eerste plek in gewigstoot behaal by die SA Kampioenskappe!