HS Ermelo atlete opgewonde om terug te wees op die atletiekbaan
ADVERTISEMENT
Na twee jaar se Covid-19 wat al die sport gekniehalter het, is die Erries opgewonde om gereed te maak vir die interhoër wat om die draai is. Op Dinsdag 25 Januarie neem die Erries deel aan `n middag-aand interhuisbyeenkoms in hul Wit-, Rooi- en Groenspanne. Errie-atlete het gewys dat niks hul sal onderkry nie. Atlete het met oorgawe deelgeneem en daar is met hierdie jaar se interhus vele nuwe talent raakgesien. Baie geluk aan die Rooispan wat hierdie jaar as wenners gekroon is. Die volgende atlete het individuele toekennings verwerf:
Beste Junior Dogtersatleet:
- Marlioné Erasmus (Hekkies & Naelope)
- Luné Clack (Spronge)
- Marné de Jager (Middel- en Langafstand)
- Elizma Swart (Worpe)
Beste Junior Seunsatleet:
- WJ Pretorius (Hekkies)
- Damien Lottering (Spronge)
- Prins Nkosi (Middel- en Langafstande)
- Kryn Romijn (Naelope)
- Pierre Duvenhage (Worpe)
Best Senior Dogterstleet:
- Mia Davel (Hekkies & Spronge)
- Esmarie Kloppers (Lang- en Middelafstand)
- Danel Olivier (Naelope)
- Katelyn Potgieter (Worpe)
Beste Senior Seunsatleet:
- Tyrone Berning (Hekkies & Spronge)
- Bongmusa Vilakazi (Middel- en Langafstand )
- Marius Nel (Naelope)
- Marko Ferreira (Worpe)
Victrix/Victor Ludorum:
- Junior Victrix Ludorum – Marlioné Erasmus.
- Senior Victrix Ludorum – Mia Davel.
- Junrior Victor Ludorum – Kryn Romijn.
- Senior Victor Ludorum – Tyrone Berning.

Marlioné Erasmus (Junior Victrix Ludorum), Pieter Grobler

Pieter Grobler, Kryn Romijn (Junior Victor Ludorum)

Tyrone Berning (Senior Victor Ludorum)

Mia Davel (Senior Victrix Ludorum), Pieter Grobler
Hier volg ‘n paar aksie fotos:















