Bethlehem Voortrekker netbalspeelsters word tot die Vrystaat netbalspanne verkies
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Bethlehem Voortrekker netbalspeelsters wat tot Vrystaat netbalspanne verkies is. Hulle sal eerskomende vakansie aan die nasionale kampioenskappe tydens die All Ages – en Telkom netbaltoernooie deelneem.
o.14 Cara Rautenbach, Thuli Mathewe
![]()
o.15 Siphosihle Msimanga, Siyanda Tshabalala
![]()
o.16 Deborah Moolman, Clarise Reinecke, Viola Mkhize, Maja Botha, Lisa Rautenbach, Ané Crous
o.17 Thato Mohloki
o.18 Jasmine Liebenberg, Heili Pretorius, Elizbé Heyns










