Laerskool Truida Kestell netbalspelers wat ingesluit is in onderskeie TBM Netbalspanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Laerskool Truida Kestell dogters met jul insluiting in die TBM Netbalspan wat 27 Mei 2023 aan die Vrystaatproewe gaan deelneem!
Netbal 0.13
- Nienke van Zyl
- Cara Rautenbach
- Dariska Exley
Netbal o.12
- Heilene Meintjes
- Chloë Kritzinger
- Hanzelle Hattingh











