Laerskool Goedehoop Netbalspelers ingesluit in Mpumalangaspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Laerskool Goedehoop dogters wat gekies is vir die onderskeie Mpumalanga netbalspanne.

Netbal MP-span Voor: Mienke van Niekerk (o.12 A2), Adianca Brummer (o.12 A2) Agter: Esmé Agenbag (o.12 A1), Abigail Homan (o.13 A1), Michaela Hobkirk (o.13 A1), Dené Byleveld (o.12 A1)









