Primêre Skool Naudeville netbalspelers verkies tot onderskeie Lejweleputswa spanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Primêre Skool Naudeville leerders Denise Odendaal en Cheneldi Le Gras wat Vrydag, 5 Mei en Maandag, 8 Mei aan die netbalproewe deelgeneem het. Denise is ingesluit in die Lejweleputswa o.12 netbalspan en Cheneldi is in die o.13 Lejweleputsa skaduspan! Ons is baie trots op julle!










