Laerskool Truida Kestell rugby seuns verkies tot onderskeie Griffonsspanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Laerskool Truida Kestell seuns wat verkies is tot die onderskeie Griffonsspanne. Hulle is ingesluit in die volgende spanne:
- Theuns Fourie 0.13A
- Mickaile Kaptein 0.13A
- Koot Bender 0.13A
- Ruan Heunis 0.13B
- Daniël Rautenbach 0.13C
- Lehan Zietsman 0.13C
- Andries Rautenbach 0.13C
- Molemo Moloi 0.12B
- HJ Eksteen 0.12C
- Awert Viljoen 0.12C










