Primêre Skool op die Voorpos leerders word in die Griekwa sewesspan ingesluit
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Khatutshelo Olyn en Brayden Matshoba wie in die Griekwa sewesspan ingesluit is. Primêre Skool op die Voorpos is baie trots op elkeen van hulle.

Khatutshelo Olyn en Brayden Matshoba









