Laerskool Bosveld Primary netbalspanne skitter by die Waterberg-distrik
ADVERTISEMENT
Die Waterberg-distrik Netbal uitspeel wedstryde het plaasgevind op 24 Mei 2022 te Krugerpark. Laerskool Bosveld Primary het 4 spanne gehad wat deelgeneem het.
- 0.10 A eindig as naaswenners.
- 0.12 A eindig as naaswenners.
- 0.13 B eindig as naaswenners en 0.13 A eindig 3de vir die dag. Die Bossies is baie trots op hierdie dogters en afrigters.
Die 0.12 A span sal dan ook op 11 Junie 2022 deelneem aan die Limpopo Netbal-kampioenskappe wat sal plaasvind te Pietersburg.















