Hoërskool Witteberg boogskuts presteer
ADVERTISEMENT
Die volgende Hoërskool Witteberg leerders op het die 7e Mei aan die Vrystaat Boogskiet rondte deelgeneem en die volgende rekords laat spat:
- Sophia Pieters het in die Genesis klas ‘n telling van 175 geskiet terwyl Pieter-Louis Pretorius in die Youth Male release, 15-17 jaar afdeling ‘n telling van 188 geskiet het.
- Johan Vorster en die bogenoemde leerders is op pad om te kwalifiseer vir Vrystaatklere.
Baie geluk aan hierdie drie leerders!
Sophia Pieters (links), Johan Vorster (middel), Pieter-Louis Pretorius (regs)










