Bethlehem Voortrekker leerder verwerf goud in boogskiet
ADVERTISEMENT
Gedurende Mei het Sophia Pieters aan die SANIFAA Nasionale Binneshuise Kampioenskappe deelgeneem te Bloemfontein. Die kompetisie word oor twee dae aangebied en elke skut moet twee rondtes voltooi. Sophia Pieters verwerf Goud in die Junior Female Barebow Compound. Sophia verbeter dan ook die huidige SA rekord in haar kategorie. Bethlehem Voortrekker is trots op jou prestasie.

Sophia Pieters









