Laerskool Garsfontein presteer op toer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die toerspanne van Laerskool Garsfontein wat almal ‘n suksesvolle toer gehad het!
- Rugby seuns: 2de plek
- Netbal dogters: 4de plek
- Mila Schoeman: KWSS Span-senter
- Logan van der Schyff: agterspeler van die toernooi en KWSS span buitesenter
- Pierre Fouche: KWSS Span heelagter
















