Laerskool Vredenburg kwartaal 1 uitblinkers
ADVERTISEMENT
Laerskool Vredenburg kwartaal 1 uitblinkers:
Krieket:

Mini Krieket – Ons is baie opgewonde oor die opkomende krieket-talent.

Die o.13 Krieketspan het ‘n baie suksesvolle seisoen agter die rug.
Swem:

Die swemspan by die Olifantsvallei swemgala
Tennis:

Ons seuns tennispan: vlnr Derik Eigelaar, Nicolaas Cohen, Kabo Koikanyang, Liam Eiman.
Atletiek:

Die medaljewenners by die Wes-Boland atletiekbyeenkoms.









