Laerskool Witpoort onder 9 krieketspan is gekroon as die krieket Liga wenners
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Witpoort krieket 0.9-span wat as Liga wenners gekroon is!’n Spesiale woord van dank aan mnr. Gerhard Jooste en mnr. Reinart du Bruyn, die afrigters van die wenspan vir julle toewyding aan die span! Baie dankie aan elke ouer en ondersteuner wat getrou die seuns aangery het en langs die veld ondersteun het!









