Huttenpark Primary School leerders is gekies vir die Amajuba Distriks-krieketspanne
ADVERTISEMENT
Hartlike gelukwense aan al ons seuns wat in hul verskillende ouderdomsgroepe vir die Amajuba Distriks-krieketspanne gekies is. Dit is ’n merkwaardige prestasie en ons is baie trots op julle toewyding en deursettingsvermoë.
Onder 11
- Adriaan Fourie
- Marnu Conradie
- MC Fourie
- Sias Greyling
- Wayne Smit
Onder 12
- Aiden van der Westhuizen
- Duan Visser
- Liam Viljoen
- Xander Smit
- Zandro Boshoff
Onder 13
- Alex Talanda
- Bernard Fourie
- Dawson Blandin de Chalain
- Juan Janse van Rensburg
- Juhan Fourie
- LeRoux Jansen van Rensburg




























