Laerskool Muldersdrift skaakspeler presteer uitstekend
ADVERTISEMENT
Laerskool Muldersdrift se Imke Nel het deelgeneem as lid van die Wesrand Skaakspan wat as wenners uit die stryd getree het. Baie geluk, Imke, Ons is vreeslik trots op jou!
ADVERTISEMENT