Hugenote Hoërskool neem deel aan die Top Skole Skaakkompetisie
ADVERTISEMENT
Hugenote Hoërskool het die afgelope twee weke aan die eerste uitdunrondte van die Top Skole Skaakkompetisie deelgeneem. Die spelers het baie goed gevaar en tweede geëindig met 1½ punte agter die voorloper. Geluk aan ons skaakspelers!


















