Hoërskool Eldoraigne leerder kwalifiseer vir Gauteng se Individuele Skaakkampioenskappe,
ADVERTISEMENT
Hoërskool Eldoraigne is baie trots op Talia Reyneke wat gekwalifiseer het vir Gauteng se Individuele Skaakkampioenskappe, wat op 2 Augustus 2025 plaasvind. Baie geluk, Talia! Sterkte met die Kampioenskappe. Ons weet dat dit baie goed sal gaan.
![]()










