HTS Drostdy spog met gekwalifiseerde noodhulp leerders
ADVERTISEMENT
Nie alle helde dra mantels nie hierdie groep van HTS Drostdy dra neongeel baadjies en staan met elke wedstryd langs die veld of baan, gereed om ‘n diens te lewer.
21 van hierdie leerders het onlangs hul vlak 2-kwalifikasie voltooi wat nou die totale aantal vlak 2-gekwalifiseerde noodhulpleerders op 33 te staan bring. Ons is baie trots op julle en sien julle harde werk raak.









