Tag: Noodhulp
-
Hoërskool Upington ATKV-Kultuurdiere gee om
Die ATKV-Kultuurdiere van Hoërskool Upington se missie vanjaar is om tyd omgee en vele ander dinge terug te gee in die gemeenskap. Hulle het vanjaar begin ... -
Hoërskool Volksrust leerders ontvang hul Noodhulpsertifikate
Op Maandag, 28 September 2020, ontvang die volgende leerders hul Noodhulpsertifikate. Hoërskool Volksrust wens hul graag geluk op hierdie prestasie. Zakiyyah Sema, Zack Kranhold, Elzette du ... -
Hoërskool Hoopstad leerders voltooi vlak een noodhulpkurses
Hoërskool Hoopstad wil aan die volgende leerders baie geluk wens vir die voltooiing van hul noodhulp vlak 1 kurses, en baie goed geslaag het: Karissa Nel ... -
HS Ben Viljoen leerder voltooi vlak 3 Noodhulp kursus
Madelein Roos, Graad 9 leerder, het onlangs haar Noodhulp vlak 3 kursus voltooi. Sy het egter ook haar sertifikaat verwerf in First Aid for Snakebite & ... -
LS Saldanha opvoeders ontvang noodhulp-opleiding
Die personeel van Laerskool Saldanha het ‘n noodhulpkursus gedoen oor 3 dae. Daar is prakties ook gedoen en party het hard gewerk aan CPR en om ... -
Hoërskool Punt leerders woon noodhulpkursus by
‘n Ywerige groep Hoërskool Punt-leerders het in September 2019 ‘n noodhulpkursus by die skool bygewoon. Dankie aan elkeen wat opgedaag het om die kursus by te ... -
Laerskool Bellville-Noord trots op hul noodhulpleerlinge
Hier is Laerskool Bellville-Noord se noodhulpleerlinge wat vanjaar so mooi na ons kinders gekyk het met al die snye en kleiner beserings. -
HS Die Wilgers leerders voltooi Noodhulp kursusse
Noodhulp-leerders voltooi vlak 2 en sommige vlak 3 Dié flukse leerders doen diens by alle sportgeleenthede. Hoërskool Die Wilgers is baie trots op jul! Charlize Mynhardt ... -
Hoërskool Adamantia se Noodhulp-span presteer
Hoërskool Adamantia se Noodhulp-span het 28 – 30 Junie 2019 aan die Nasionale kompetisie in Johannesburg gaan deelneem. Die Noodhulpspan het ook 4de geëindig en Anet ... -
Hoërskool Martin Oosthuizen leerlinge red lewens
Hoërskool Martin Oosthuizen beskik oor uitstekende noodhulp leerders. Hierdie jaar het Mnr Freddie Witbooi weereens die moeite gedoen om die leerders op te oplei. Dié flukse ... -
LS Bellville-Noord Noodhulpleerling getalle groei
Laerskool Bellville-Noord is elke jaar bevoorreg om ‘n groot aantal leerlinge te hê wat bereid is om opgelei te word as noodhulpleerlinge en dan diens te ... -
Noodhelpers van Hoërskool Sentraal behaal Vlak 3
Baie geluk aan die volgende Noodhelpers van Hoërskool Sentraal wat die afgelope vakansie hulle Vlak 3 Noodhulpkurssus geslaag het.