Hebron Christenskool
Hebron Christenskool sluit die kwartaal af met karwas en “Thrifting”
Vir ‘n beter aand kon Hebron Christenskool nie gevra het nie. Ons gesinne het hul kinders se rapporte kom haal en heerlik saam gekuier. ...Noodhulp Kursus vir Hebron Christenskool Gr 7’s
In die begin van elke jaar het ons graad 7’s die voorreg om te leer oor noodhulp .Hulle leer die basiese tegnieke van ABC ...


