LS Baanbreker krieketspelers gekies vir Boksburg streekspanne
ADVERTISEMENT
Laerskool Baanbreker spog met 7 seuns wat opgeneem is in die Boksburg Krieket streekspanne

Van links: Nathan Rabe en Etienne Fourie (o/13); Alberto Lombaard en Pierre Lombard (o/12); Ricardo Small, Neil Muller en Kayden Rabe (0/11)









