Laerskool Wierdapark spog met SA Revue wenners
ADVERTISEMENT
SA en Kaleidoscope Junior Revue wenners
Laerskool Wierdapark se Revue was top gehalte gewees die jaar. Die Groen Kampioen Revuegroep (73 leerders): LEVEL UP! Spog met SA Junior Revue wenners en Kaleidoscope ervare Junior Revue wenners. Ongeveer 30 Hoërskole en Laerskole het deel geneem aan Kaleidoscope.










