Twee Hoërskool Zwartkop atlete haal 2025 SASCOC-span
ADVERTISEMENT
Twee Hoërskool Zwartkop atlete haal 2025 SASCOC-span!
- Minke Dekker en Tristen Cordier is gekies vir die Suid-Afrikaanse span wat aan die Africa Youth Games in Luanda, Angola, gaan deelneem.
- Minke gaan haar verskyning op die baan tydens die 3000m maak en Tristen gaan die fietsryspan verteenwoordig.











