Hoërskool Zwartkop leerder skryf `n storm los
ADVERTISEMENT
MJ du Plessis, ‘n graad 10 leerder van Hoërskool Zwartkop, se werk as digter is onlangs vereer met die insluiting van drie gedigte in die organisasie Ink se jeug bundel van 2025, getiteld ‘Inspraak’. Ons is besonder trots op MJ. Ons hou jou en jou digkuns in afwagting dop.












