Hoërskool DF Malan leerder presteer in FAK skryfkompetisie
ADVERTISEMENT
Hoërskool DF Malan se Jana Wasserfall (Graad 9) het aan die FAK se Internasionale Afrikaans-Ekspo skryfkompetisie deelgeneem en 90% vir haar kreatiewe skryfstuk gekry. Ons is baie trots op hierdie uitsonderlike prestasie
![]()










