Hoërskool Bergvlam Toekenningsplegtigheid 2022
ADVERTISEMENT
Op Woensdag 19 Oktober 2022 is die leerders van Hoërskool Bergvlam beloon vir hulle harde werk tydens hierdie kwataal se meriete toekenningsplegtigheid. Die kwartaalikse meriete toekenningsplegtigheid is tydens die oggend sessie in die saal aangewys, meer as 260 toekennnings is tydens hierdie seremonie oorhandig. Ouers is uitgenooi om saam hulle leerders hierdie geleentheid bytewoon. Mev. Louise Fullard was die seremonie meester vir hierdie geleentheid tewyl Mev. Shanie Briel die leerders aangekondig het. Mnr Visser het persoonlik elkeen van hierdie leerders se sertifikate oorhading en gelukgewens.
Ntokozo Mabuza, Deon Visser & Sadiyah Ameer
Die PRESITGE Prysuitdeling is dieselfde aand gehou. Daar is meer as 30 Boekpryse oorhanding:
- Jacques Klopper het onderandere boekpryse ontvang vir: Afrikaans Huistaal 84%, Toerisme 87%, English First Additional Language 91% asook vir sy PAT in toerisme wat hy as 8ste vak het en ‘n volle 100% vir hierdie PAT behaal het.
- Naledi Ramushu ontvang boekpryse vir English Home Language 89%, Life Science 94,3%, Afrikaans Eerste Addisionele Taal 95% en Wiskunde 96%
- Razeena Nomani het die Danie Snyman LVM prys ontvang vir die beste prestasie in Wiskunde en Wetenskap.
Ntokozo Mabuza & Deon Visser
Die laaste ses toekennings vir die jaar is deur Mnr Visser behartig en oorhandig. Hierdie toekennings as vol:
- Kultuurpersoonlikheid vir 2022: Naveena Sabu
- Dux Leerder 2022: Naledi Ramushu
- Sportman: Kgoshi Mashego
- Sportvrou: Meghan Swart
- Die vlam van Bergvlam: Sadiyah Ameer en
- Die HOOF se toekenning: Ntokozo Mabuza
Sadiyah Ameer & Deon Visser
Naveena Sabu & Deon Visser
Kgoshi Mashego & Deon Visser










