Laerskool Sonop
Laerskool Sonop Hokkiespanne geniet ‘n onvergeetlike Hokkie aand
Dit was die laaste aand van die “Friday Night Charge Hockey” by St. George’s Preparatory. Dit was definitief ‘n aand vir die “memory” boeke. ...Laerskool Sonop leerder het aan Talent Africa deelgeneem
Laerskool Sonop leerder Janke Smit het aan Talent Africa deelgeneem. Sy het pragtig gelyk! Model Formeel afdeling. Sy gaan deur na die Nasionale Kampioenskappe ...Laerskool Sonop senior skaakspelers het aan die South African Junior Closed Chess Championship 2025 in Kaapstad gaan deelneem
Twee van ons skool se senior skaakspelers het aan die South African Junior Closed Chess Championship 2025 in Kaapstad gaan deelneem. Baie geluk, aan Melaney ...Laerskool Sonop se pragtige ballet sussies het aan die DTMA provinsiale rondte vir dans deelgeneem
Laerskool Sonop se pragtige ballet sussies Jana en Lianay Kleyn het aan die DTMA provinsiale rondte vir dans in die Vrystaat deelgeneem. Albei het ...Laerskool Sonop leerders het deelgeneem aan die Gedramatiseerde Poësie-afdeling van die Talent Africa Streekskompetisie
Laerskool Sonop leerders Jana en Lianay Kleyn het die afgelope naweek deelgeneem aan die Gedramatiseerde Poësie-afdeling van die Talent Africa Streekskompetisie, wat in Gqeberha ...Laerskool Sonop leerders het met groot sukses aan die Talent Africa Streekskompetisie deelgeneem
’n Groepie leerders van Laerskool Sonop het die afgelope naweek met groot sukses aan die Talent Africa Streekskompetisie deelgeneem, wat by die Savoy Teater ...Laerskool Sonop Prysuitdeling 2024
Laerskool Sonop Prysuitdeling 2024: Inge Grobler Victrix Lodorum – Beste meisies atleet Sportster van die jaar Zachary Coetzer Victor Lodorum – Beste seuns atleet ...Laerskool Sonop provinsiale verteenwoordigers maak trots
Laerskool Sonop provinsiale verteenwoordigers maak trots. o.12 Netbal: Baie geluk aan Miné van Eyk wat in die o12- Oos-Kaap netbalspan gekies is. Ons is ...Laerskool Sonop Prysuitdeling
Hiermee Laerskool Sonop se Prysuitdeling resultate. Baie geluk aan elke leerder wat ‘n toekenning ontvang het asook die nuwe Hoofleiers van 2023. Spesiale Toekennings: ...










