Laerskool Sonop provinsiale verteenwoordigers maak trots
ADVERTISEMENT
Laerskool Sonop provinsiale verteenwoordigers maak trots. o.12 Netbal: Baie geluk aan Miné van Eyk wat in die o12- Oos-Kaap netbalspan gekies is. Ons is trots op jou!
Miné van Eyk
o.13 Rugby: Baie geluk aan Tiaan Vosloo wat gekies is vir die 2023 OP Craven week span en aan Logan Bain wat gekies is in die OP B-span. Ons is trots op julle!
Logan Bain
Tiaan Vosloo
o.14 Hokkie: Baie geluk aan Kristi en Lara Ferreira wat ingesluit is in die o.14 PE Metro hokkiespan wat 2-3 Junie aan die finale Oos-Kaap proewe in Oos-Londen gaan deelneem. Ons is trots op julle!
Kristi en Lara Ferreira










