Laerskool Vredenburg Primary School leerders is gekies vir die Weskus Tennisspan
ADVERTISEMENT
Laerskool Vredenburg Primary School is ongelooflik trots op Liam Eiman en Alexa Hahne.Hulle is gekies vir die o.13 Weskus Tennisspan en het van 17 – 19 Oktober aan die Platteland Tennistoernooi in Ceres deelgeneem. Alexa Hahne verteenwoordig ook vanaf 7 tot 9 November die Interdistrik-span, welgedaan!









