Hoërskool DF Malan 2de in die Joe Everleigh-tennistoernooi
ADVERTISEMENT
Die naweek het Hoërskool DF Malan ‘n algehele tweede plek in die Joe Everleigh-tennistoernooi behaal. Ons waardeer al die harde werk die afgelope naweek deur dié spelers: Wihan Bester, Lucas Pentz, Gustav Lombard (reserwe) en Maria van Niekerk, Francé Estehuyse en Emma Snyman (reserwe). Hulle het deurentyd DF se naam hoog gehou. Baie geluk!
Foto krediet aan: Joan Ward













