LS Hendrik Louw tennisspeler ingesluit in die Kaapstad Tennisspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Hendrik Louw se Gr 6 leerder Nico Swart wat ingesluit is in die Kaapstad Tennisspan en sy CTT kleure verwerf het die naweek. Die Cape Town Tennis was voorheen WP tennis genoem.
![]()










