Jeffreys Bay Primary School
-
Laerskool Jeffreysbaai Prysuitdeling 2025 toekennings
Laerskool Jeffreysbaai Prysuitdeling 2025 toekennings. Baie geluk aan elke leerder wat geskitter het. -
Tennis prestasie vir Laerskool Jeffreysbaai
Milan en Luken Puren van Laerskool Jeffreysbaai het die OP-Olifante verteenwoordig by die OP-Synergy tennistoernooi op 4-5 Oktober 2025 in Cradock. Ons is baie ... -
Jeffrey Bay Primary School’s 1st Boys tennis team perform excellent
The first boys’ tennis team of Jeffreys Bay Primary School participated in the second round of the Rising Stars Schools Tennis Tournament, where the ... -
Laerskool Jeffreysbaai krieketspeler presteer uitstekend by die EPL-kriekettoernooi
Luken Puren van Laerskool Jeffretsbaai het uitstekend tydens die EPL-kriekettoernooi gevaar en sy bydrae was van groot waarde vir sy span. In sy drie ... -
Laerskool Jeffreysbaai skaakspelers presteer by die SBDCA beginnerstoernooi
Baie geluk aan Laerskool Jeffreysbaai skaakspelers wat aan die SBDCA beginnerstoernooi deelgeneem het. Uitslae: 1ste plek Stephan du Toit o/10 1ste plek Waldemar Swart ... -
Jeffreys Bay Primary School chess players have made it through to provincials
Congratulations to these Jeffreys Bay Primary School learners who have made it through to provincials after taking part in the Sarah Baartman closed Chess ... -
Provinsiale rugby prestasies vir Laerskool Jeffreysbaai
Baie geluk aan al die Laerskool Jeffreysbaai o.13-rugbyspelers wat gekies is om met trots die Oos-Kaap (OP) by vanjaar se Cravenweek en Akademieweek te ... -
Netball achievements from Jeffreys Bay Primary School
Congratulations to Jeffreys Bay Primary School’s under 12 and under 13 netball players who have been selected as part of the Eastern Province netball ... -
Jeffreys Bay Primary School surfers took gold at the annual SA grom games
Congratulations to all Jeffrey Bay Primary surfers who took part in the annual SA grom games. Nelson Mandela Bay against Border. Well done with ... -
Jeffreys Bay Primary Chess player selected to represent South Africa
Waldemar Swart (8), u/10 Junior Chess player was selected to participate and to represent South Africa at the World Cadet & Youth Rapid and ... -
Jeffreys Bay Primary School athletes through to Nationals
Congratulations to our athletes who made it through to the nationals and will participate in the SASA Primary Schools National Championship in Germiston, Gauteng. ... -
Laerskool Jeffreysbaai Prysuitdeling
Hier is die hoogtepunte na afloop van Laerskool Jeffreysbaai se prysuitdeling. Hoofleiers 2025: Sportvrou van die jaar: Sportman van die jaar: Top Akademiese prestasie: -
Jeffreys Bay Primary School Term 3 achievers
Herewith the Jeffreys Bay Primary School Term 3 achievers: Rugby: Congratulations to our U12 rugby boys who have made it into the following Eastern ... -
Jeffreys Bay Primary School Chess players excel
Congratulations to Jeffreys Bay Primary School’s Junior Chess team for winning silver at the recently held Paul Sauer Chess tournament. -
Jeffreys Bay Primary’s U13A netball team excel
Jeffreys Bay Primary’s U13A netball team took part in the Amander Lingenfelder Fast 5 Netball Tournament at Sunridge. Congratulations to our netball girls for ... -
Laerskool Jeffreysbaai is trots op hul provinsiale rugby verteenwoordigers
Geluk aan Laerkool Jeffreysbaai se o.13 rugbyseuns wat gekies is vir die OP Cravenweek-spanne. Hulle gaan van 26 – 30 Junie aan Die Cravenweek-toernooi ... -
Jeffreys Bay Primary School’s first teams
We look back on our winter sport season for 2022 and share Jeffreys Bay Primary School’s first teams. Girls’ Tennis Boys’ Tennis Rugby Netball ... -
Laerskool Jeffreysbaai se skaakspan kraai koning
Laerskool Jeffreysbaai se skaakspan het koning gekraai by die Loerie Skaaktoernooi, gehou in George, op 19 Februarie. Hulle het skole soos Outeniqua, George-Suid en ... -
Laerskool Jeffreysbaai o.11 krieketuitslae
0.11A KRIEKET Jeffreysbaai wen VCS met 100 lopies. Laerskool Jeffreysbaai kolf eerste en teken 180 vir 7 paaltjies aan in hulle toegelate 20 beurte. ... -
Laerskool Jeffreysbaai skaakspan kraai koning
Laerskool Jeffreysbaai se skaakspan het koning gekraai by die Loerie Skaaktoernooi, gehou in George, op 19 Februarie. Hulle het skole soos Outeniqua, George-Suid en ... -
Laerskool Jeffreysbaai krieketuitslae
Laerskool Jeffreysbaai se o/13A-krieketspan het Maandag, 14 Februarie, teen Paul Sauer gespeel en Jeffreysbaai het met 103 lopies gewen in ‘n 20 boulbeurt-wedstryd. Jeffreysbaai ...





















