Laerskool Jeffreysbaai krieketuitslae
ADVERTISEMENT
Laerskool Jeffreysbaai se o/13A-krieketspan het Maandag, 14 Februarie, teen Paul Sauer gespeel en Jeffreysbaai het met 103 lopies gewen in ‘n 20 boulbeurt-wedstryd. Jeffreysbaai het 143 vir 4 aangeteken en Paul Sauer is uitgeboul vir 40 lopies.
- Stefan Schutte het 52 lopies aangeteken (nie uit nie).
Die boulers wat uitgeblink het, was:
- Daniël Veldsman
- Stefan Schutte
![]()
Laerskool Jeffreysbaai se o/11A-krieketspan het Dinsdag, 15 Februarie, teen Paul Sauer gespeel en het met 72 lopies gewen in ‘n 15 boulbeurt-wedstryd.
Jeffreysbaai het 116 lopies vir 2 paaltjies aangeteken.
Paul Sauer teken 44 lopies vir 8 aan.
- Daniël Veldsman teken 51 lopies aan (nie uit nie).
Die beste boulsyfers is die volgende:
- Daniël Veldsman 2 vir 7 lopies
- Divan Jansen 1 vir 7 lopies
![]()










