Laerskool Eikestad Krieket Hoogtepunte
ADVERTISEMENT
Laerskool Eikestad se o.13-krieketspan het die geleentheid gehad om die eerste week van die vierde kwartaal, ‘n heerlike kriekettoer te geniet in Gqeberha en die laaste deel van die krieketseisoen op ‘n goeie noot begin. Eikestad se o.13A-span het baie geleetntheid vir krieket hierdie kwartaal gehad en 9 wedstryde in totaal gespeel.
Hoogtepunte:
- Nico Smit – 123 lopies van 84 balle
- Gustav de Vries – 116 lopies van 84 balle
- Nico Smit 82 lopies van 72 balle
- Gustav de Vries 83 lopies van 62 balle
- Danie Kieviet, Ben le Roux en Daniel van den Berg het ook elkeen ‘n 50 geslaan.
Krieket o.13 A
Krieket Toer










